Tegnologie
ons toekoms
‘n BreĆ«weg definisie van digitale pedagogie is om opvoeding
te ervaar deur die gebruik van elektroniese elemente. Maar
dis nie al - dit is ook om met nie-elektroniese elemente opvoeding te ervaar
deur allerdaagse dinge. Om klas aan te bied deur middel van modelle, speeldeeg
en of enige nie elektroniese elemente.
Indien jy slegs van elektroniese elemente gebruik maak,
beteken dit nie dat jy digitale pedagogie beoefen nie. Paul Fyfe argumenteer dat die integrasie
van 'n tegnologiese hulpmiddel sonder refleksie, is opvoedkundige verandering
nie digitale pedagogie. Verder beweer hy dat as die instrument wat jy het 'n
hamer is, is dit aanloklik om probleme soos spykers te hanteer. Met ander
woorde, dit beteken dat 'n eenvoudige bekendstelling van 'n element (bv.
Powerpoint ) in 'n lesing , nie nagedink word oor hoe die lesing self moet
ontwikkel nie, is dit dieselfde as 'n lesing sonder Powerpoint. Puntloos!
Op die nie-elektroniese
manier kan opvoeding tot vaslegging lei. Kinders leer baie vining sodra hulle
kan assosieer met iets. Meenende deur die gebruik van hul sintuie. Die ou
manier van print die dokument uit en onderstreep die belangrike konsepte is ‘n
manier hoe om vaslegging te bevorder.
Tegnologie het altyd ‘n
manier om jou in die steek te laat op die slegstetyd. Die tyd wat jy die mees
afhanklikste is daarvan.
Daar is soveel beter
maniere as om van tegnologie gebruik te maak om te leer. Ongelukkig is
tegnologie ons toekoms.